top of page

E-Leer

Modern technology features in every clas
Die opwinding van e-leer het Worcester Gimnasium bereik toe die Onderwysdepartement ons as ’n modelskool gekies het. Nou is tablette, skootrekenaars en Wi-Fi in die klaskamer die middelpunt van ons onderrig. 
​
Wat kan ’n mens in die klaskamer verwag?
  • aanlyn handboeke
  • Google-apps met ekstra notas, sketse en video's
  • dataprojektors
  • dokumentkameras
  • interaktiewe witborde

Vakkeuses

Tegnologie en ons uitstekende geriewe is natuurlik net hulpbronne om die basis van ’n goeie opvoeding te verskaf, en dít is: kennis. Hier is die lang lys vakkeuses wat ons bied:
Graad 8 en 9
   1.   Afrikaans Huistaal
         Afrikaans Eerste Addisionele Taal
   2.  English Home Language​
        English Additional Language
   3.  Wiskunde
   4.  Sosiale Wetenskappe
   5.  Tegnologie
   6.  Natuurwetenskappe
   7.  Kuns en Kultuur
   8.  Ekonomiese en Bestuurswetenskappe
   9.  Lewensoriëntering
  10. Mandaryns
​
​
THINK.jpeg
Alle vakke is verpligtend. Jy kan van graad 9 af Afrikaans en Engels Huistaal neem mits jy aan die nodige vereistes voldoen.
Graad 10, 11 en 12
Een vak in Groep 1, 2, 3 en 4
Drie vakke in Groep 5
​
1. Afrikaans Huistaal                                                        
    Afrikaans Eerste Addisionele Taal
2. English Home Language
    English First Additional Language
3. Lewensoriëntering
4. Wiskunde
    Wiskundige Geletterdheid
​
​
5.   Rekeningkunde
      Besigheidstudies
      Inligtingstegnologie
      Rekenaartoepassingstegnologie
      Dramatiese Kunste*
      Ingenieursgrafika en Ontwerp
      Geografie
      Geskiedenis
      Gasvryheidstudies
      Lewenswetenskappe
      Musiek
      Fisiese Wetenskappe
      Toerisme
      Ontwerp
      Visuele Kunste*
      
*Word buite gewone skoolure geneem.

Laai die 2021 skryfbehoeftes hier af!

 (023) 347 0426
  • Facebook - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2018 deur Worcester Gimnasium. Trots geskep deur Daleen Bergenthuin met Wix.com

bottom of page