top of page
SEMINARIE-MEISIESKOSHUIS

​

Seminarie Girls' Hostel.jpg
Seminarie Dining Hall.jpg
Seminarie Study Hall.jpg

Die Seminarie-meisieskoshuis is net vyf minute se stap van die skool af, so die meisies kan die skool se geriewe maklik en vinnig bereik. Dit is ook net ’n entjie se stap van die dorp af vir inkopies.  

Seminarie is ’n HUIS wat goed bestuur word deur toegewyde personeel wat uit hul pad gaan om die meisies te help om hul volle potensiaal te bereik.

       Koshuisouers

  

           Hoofmeisie 

Onderhoofmeisie

Mev. Nesta Olivier en mnr. Fred Olivier

​

Lauren Jacobs

Theresia Enslin

Geriewe

  • Eetsaal

  • Studiesaal

  • TV-kamer

  • Sitkamer (besoekers)

  • Swembad

  • Groot grasperk met swaaie en ’n netbalpaal.

BRANDWACHT-SEUNSKOSHUIS
Brandwacht Boys' Hostel.jpg
Brandwacht het in 2011 sy deure heropen nadat opknappingswerk in 2010 gedoen is. Na dié opknapping is die koshuisgebou as Brandwacht herdoop. Dis ’n geskiedkundige gebou op die skoolterrein wat dit maklik maak vir die Brandwacht-seuns om die skoolgeriewe te benut.
Dissipline en kameraadskap is Brandwacht se boustene. Hier help ons mekaar om uitnemend te wees en die skool se visie uit te leef!

      Koshuisvader

  Kontaknommer

             Hoofseun 

  Onderhoofseun

Mnr. Marius van der Bank

023 347 0105

Ronaldo Noble

Davin Soldaat

Geriewe

  • Eetsaal

  • Studiesaal

  • TV-kamer

  • Ontspanningslokaal

  • Gimnasium

​

​

Brandwacht-seuns word op die regte pad gelei sodat hulle hul regmatige plek as gemanierde jong mans in die samelewing kan volstaan.
Seminarie-koshuisprefekte.jpg
Brandwacht-koshuisprefekte.jpg
Hoofleiers van Seminarie en Brandwacht.
Wil jy deel word van die Seminarie- of Brandwacht-gesin? Laai die aansoekvorm hier af.
 (023) 347 0426
  • Facebook - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2018 deur Worcester Gimnasium. Trots geskep deur Daleen Bergenthuin met Wix.com

bottom of page