top of page

Kultuur

Ons is trots daarop dat ons leerders ’n groot verskeidenheid kulture verteenwoordig en ons gee elke individu die geleentheid om sy/haar eie kultuur in die skool uit te leef. Worcester Gimnasium bied oorgenoeg geleentheid vir leerders om aan verskeie kultuuraktiwiteite deel te neem.
MUSIEKBLYSPEL
Worcester Gimnasium is bekend vir die dekade-oue tradisie dat ons elke tweede jaar ’n musiekblyspel op die planke bring en ons kreatiewe talente skouspelagtig ten toon stel.
BRAVO-AANDE
Ons glansryke Bravo-aande is die perfekte geleentheid vir ons uitvoerende kunstenaars om die jaar se beste werk vir ouers en aanhangers uit te voer.
ANDER KULTUURAKTIWITEITE
  • VCSV
  • Koor en A Capella-groep
  • Drama
  • Earth Club
  • Skoolkoerant
  • Mnr. en Mej. WG
  • Debat- en redenaarskompetisies
  • Kultuuruitstappies
  • Eisteddfods
  • Landsdiens
 (023) 347 0426
  • Facebook - Grey Circle
  • Instagram - Grey Circle

© 2018 deur Worcester Gimnasium. Trots geskep deur Daleen Bergenthuin met Wix.com

bottom of page